Modulekode | BEM 212 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Module-inhoud | Interne en eksterne beïnvloedingsfaktore van verbruikersgedrag, die verbruiker se besluitnemingsproses en toepassingsvelde van verbruikersgedrag, verbruikerswese en sosiale verantwoordelikheid, aankoopsgedrag van verbruikers in produk- en diensteverwante bedrywe, verbruikersielkunde en die invloed daarvan op aankoopsgedrag, sielkunde van beprysing, beïnvloedende faktore in verbruikers-gedrag, die impak van verskeie bemarkingskommunikasievorme op aankoopsgedrag. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
BCom Bemarkingsbestuur
BCom Ekon en Bestuurswetenskappe BCom Entrepreneurskap BCom Informatika Inligtingstelsels BCom Ondernemingsbestuur BCom Voorsieningskettingbestuur BA Visuele Studies BSc Inligting- en Kennisstelsels BConSc Gasvryheidsbestuur BConSc Kledingkleinhandelbestuur BConSc Voedselkleinhandelbestuur BSc Kulinêre Wetenskap |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Geesteswetenskappe Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | BEM 120 GS |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Bemarkingsbestuur |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App